[ Index ]
PHP Cross Reference of Joomla 4.2.2 documentation
title
Body
[close]
/installation/language/af-ZA/ -> joomla.ini (source)
1  ; Joomla! Project
2  ; (C) 2005 Open Source Matters, Inc. <https://www.joomla.org>
3  ; License GNU General Public License version 2 or later; see LICENSE.txt
4  ; Note : All ini files need to be saved as UTF-8
5
6  ; Fatal error page
7  ; These will be processed by the JavaScript Build
8  BUILD_FATAL_HEADER="Jammer, daar was 'n probleem waarvan ons nie kon herstel nie."
9  BUILD_FATAL_LANGUAGE="Engels GB"
10  BUILD_FATAL_TEXT="Die bediener gee terug 'n \"{{statusCode_statusText}}\""
11  BUILD_FATAL_URL_TEXT="Help my om dit op te los"
12  ; These will be processed by the JavaScript Build
13  BUILD_INCOMPLETE_HEADER="Omgewinginstelling Onvolledig"
14  BUILD_INCOMPLETE_LANGUAGE="Engels GB"
15  BUILD_INCOMPLETE_TEXT="Dit wil voorkom asof jy Joomla! probeer bestuur vanaf ons git bewaarplek. Om dit te doen, moet jy eers 'n paar ekstra stappe uitvoer."
16  BUILD_INCOMPLETE_URL_TEXT="Meer besonderhede"
17  ; These will be processed by the JavaScript Build
18  BUILD_NOXML_HEADER="Jammer, jou PHP ontbreek 'n belangrike biblioteek"
19  BUILD_NOXML_LANGUAGE="Engels GB"
20  BUILD_NOXML_TEXT="Jou gasheer moet PHP gebruik met ondersteuning vir die XML biblioteek om hierdie weergawe van Joomla! te gebruik!"
21  BUILD_NOXML_URL_TEXT="Help my om dit op te los"
22  ; These will be processed by the JavaScript Build
23  BUILD_MIN_PHP_ERROR_HEADER="Jammer, jou PHP weergawe word nie ondersteun nie."
24  BUILD_MIN_PHP_ERROR_LANGUAGE="Engels GB"
25  BUILD_MIN_PHP_ERROR_TEXT="Jou gasheer moet PHP weergawe {{phpversion}} of nuwer hê om hierdie weergawe van Joomla te gebruik."
26  BUILD_MIN_PHP_ERROR_URL_TEXT="Help my om dit op te los"
27  ; Main Config
28  INSTL_SELECT_INSTALL_LANG="Kies Installasietaal"
29  INSTL_SELECT_LANGUAGE_TITLE="Kies Taal"
30  INSTL_SETUP_LOGIN_DATA="Stel Aanteken Data"
31  INSTL_WARNJAVASCRIPT="Waarskuwing! JavaScript moet geaktiveer wees om Joomla korrek te kan installeer."
32  INSTL_WARNJSON="Jou PHP installasie het nodig dat JSON geaktiveerd is vir Joomla om te installeer!"
33  ; Precheck view
34  INSTL_DATABASE_SUPPORT="Databasis Ondersteuning:"
35  INSTL_JSON_SUPPORT_AVAILABLE="JSON Ondersteuning"
36  INSTL_MB_LANGUAGE_IS_DEFAULT="MB Taal is Verstek"
37  INSTL_MB_STRING_OVERLOAD_OFF="MB String Oorlading Af"
38  INSTL_NOTICE_DATABASE_SUPPORT="Geen ondersteunende databasisse is gevind nie."
39  INSTL_NOTICE_JSON_SUPPORT_AVAILABLE="Jou PHP installasie het nodig dat JSON geaktiveer is vir Joomla om te installeer!"
40  INSTL_NOTICE_MBLANG_NOTDEFAULT="PHP mbstring taal is nie gestel op neutraal nie. Dit kan lokaal gestel word deur php_value mbstring.language neutral in te skryf in jou .htaccess lêer."
41  INSTL_NOTICE_MBSTRING_OVERLOAD_OFF="PHP mbstring funksie oorlading is gestel. Dit kan lokaal af geskakel word deur php_value mbstring.func_overload 0 in te skryf in jou .htaccess lêer."
42  INSTL_NOTICE_PARSE_INI_FILE_AVAILABLE="Die vereiste php funksies parse_ini_file en parse_ini_string is gedeaktiveer op jou bediener."
43  INSTL_NOTICE_XML_SUPPORT="XML Hulp is nie beskikbaar nie. Dit behoort by verstek geaktiveerd wees in php, maar Ubuntu verbruikers mag nog hê om dit te installeer deur sudo apt-get install php-xml gevolg deur die web bediener te herbegin."
44  INSTL_NOTICE_ZLIB_COMPRESSION_SUPPORT="Zlib kompressie in nie gestel nie. Dit kan lokaal aan geskakel word deur zlib.output_compression = On in te skryf in jou php.ini lêer."
45  INSTL_PARSE_INI_FILE_AVAILABLE="INI Ontleder Ondersteuning"
46  INSTL_PRECHECK_ACTUAL="Werklik"
47  INSTL_PRECHECK_DESC="Indien enige van hierdie items nie ondersteun word nie, neem dan asseblief aksie om dit te reg te stel.
Jy kan nie Joomla installeer voor jou stelsel nie aan hierdie vereistes voldoen nie."
48  INSTL_PRECHECK_DIRECTIVE="Riglyn"
49  INSTL_PRECHECK_RECOMMENDED="Aanbeveel"
50  INSTL_PRECHECK_RECOMMENDED_SETTINGS_DESC="Hierdie stellings is aanbeveel vir PHP om ten volle verenigbaar te wees met Joomla."
51  INSTL_PRECHECK_RECOMMENDED_SETTINGS_TITLE="Aanbevole stellings:"
52  INSTL_PRECHECK_TITLE="Voor-Installasie Kontrole"
53  INSTL_XML_SUPPORT="XML Ondersteuning"
54  INSTL_ZLIB_COMPRESSION_SUPPORT="Zlib Kompressie Ondersteuning"
55  ; Database view
56  INSTL_DATABASE="Databasis Konfigurasie"
57  INSTL_DATABASE_ENCRYPTION_CA_LABEL="Pad na CA Lêer"
58  INSTL_DATABASE_ENCRYPTION_CERT_LABEL="Pad na Sertifikaat Lêer"
59  INSTL_DATABASE_ENCRYPTION_CIPHER_LABEL="Ondersteunde Cipher Pak (optioneel)"
60  INSTL_DATABASE_ENCRYPTION_KEY_LABEL="Pad na Privaat Sleutel Lêer"
61  INSTL_DATABASE_ENCRYPTION_MODE_LABEL="Konneksie-enkripsie"
62  INSTL_DATABASE_ENCRYPTION_MODE_VALUE_NONE="Verstek (bedienerbeheerd)"
63  INSTL_DATABASE_ENCRYPTION_MODE_VALUE_ONE_WAY="Eenrigting-stawing"
64  INSTL_DATABASE_ENCRYPTION_MODE_VALUE_TWO_WAY="Tweerigting-stawing"
65  INSTL_DATABASE_ENCRYPTION_MSG_CONN_NOT_ENCRYPT="Jy het geselekteer om die enkripsie van databasisverbindings te gebruik, en daar kon 'n verbinding tot stand gebring word, maar dit is nie geënkripteer nie. Die rede kan wees dat die databasisbediener ingestel is om terug te val na 'n ongeënkripteerde verbinding in geval van slegte enkripsieparameters. Kontroleer en korrigeer die databasis-enkripsieparameters, of verander die veld \"Konneksie-enkripsie\" terug na \"Verstek (bedienerbeheerd)\"."
66  INSTL_DATABASE_ENCRYPTION_MSG_FILE_FIELD_BAD="Die lêer wat in veld \"%s\" ingevoer is, bestaan ​​nie of is nie toeganklik nie."
67  INSTL_DATABASE_ENCRYPTION_MSG_FILE_FIELD_EMPTY="Veld \"%s\" is leeg of bevat nie 'n geldige pad nie."
68  INSTL_DATABASE_ENCRYPTION_MSG_LOCALHOST="Jy het \"localhost\" as gasheernaam ingevoer. Die verbinding met die databasis met konneksie-enkripsie kan hiermee misluk. Verander \"localhost\" na \"127.0.0.1\" of \":: 1\" of 'n ander gasheernaam, of verander die veld \"Konneksie-enkripsie\" terug na \"Verstek (bedienerbeheerd)\"."
69  INSTL_DATABASE_ENCRYPTION_MSG_SRV_NOT_SUPPORTS="Die databasisbediener ondersteun nie versleuteling vir verbindings nie. Skakel TLS-ondersteuning (wat dikwels SSL in docs genoem word) aan op u databasisbediener, of verander veld \"Verbindingsversleuteling\" terug na \"Standaard (bedienerbeheerd)\"."
70  INSTL_DATABASE_ENCRYPTION_VERIFY_SERVER_CERT_LABEL="Verifieer bedienersertifikaat"
71  INSTL_DATABASE_ERROR_POSTGRESQL_QUERY="PostgreSQL-databasisnavraag het misluk."
72  INSTL_DATABASE_HOST_DESC="Voer die gasheernaam in, gewoonlik \"localhost\" of 'n naam wat u gasheer verskaf."
73  INSTL_DATABASE_HOST_IS_NOT_LOCALHOST_CREATE_FILE="Ons kon nie die lêer skep nie. Skep 'n lêer met die naam \"%1$s\" handsgewys en laai dit op na die \"%2$s\" lêergids van u Joomla-werf. Kies dan \"%3$s\" om voort te gaan."
74  INSTL_DATABASE_HOST_IS_NOT_LOCALHOST_DELETE_FILE="Om te bevestig dat u die eienaar van hierdie webwerf is, moet u die lêer \"%1$s\" wat in die lêergids \"%2$s\" van u Joomla-webwerf geskep is, uitvee. Kies dan \"%3$s\" om voort te gaan."
76  INSTL_DATABASE_HOST_LABEL="Gasheer Naam"
77  INSTL_DATABASE_NAME_DESC="Voer die databasisnaam in."
78  INSTL_DATABASE_NAME_LABEL="Databasisnaam"
79  INSTL_DATABASE_NAME_MSG_MYSQL="Die databasisnaam is ongeldig. Dit mag nie die volgende karakters bevat nie: \ /"
80  INSTL_DATABASE_NAME_MSG_POSTGRES="Die databasisnaam is ongeldig. Dit moet begin met 'n letter, gevolg deur alfanumeriese karakters."
81  INSTL_DATABASE_NO_SCHEMA="Geen databasisskema bestaan ​​vir hierdie tipe databasis nie."
82  INSTL_DATABASE_PASSWORD_DESC="Óf 'n wagwoord wat jy geskep het, óf 'n wagwoord wat jou gasheer verskaf."
83  INSTL_DATABASE_PREFIX_DESC="Voer 'n tabelvoorvoegsel in of gebruik die lukraak gegenereerde een."
84  INSTL_DATABASE_PREFIX_MSG="Die tabelvoorvoegsel moet met 'n letter begin, optioneel gevolg deur alfanumeriese karakters en 'n onderstreep karakter"
85  INSTL_DATABASE_RESPONSE_ERROR="Die installasieproses het misluk."
86  INSTL_DATABASE_TYPE_DESC="Kies die tipe databasis."
87  INSTL_DATABASE_USER_DESC="Óf 'n gebruikersnaam wat jy geskep het, óf 'n gebruikersnaam wat deur jou gasheer verskaf word."
89
90  INSTL_CONNECT_DB="Stel Databasisverbinding"
91  INSTL_INSTALL_JOOMLA="Installeer Joomla"
92  ; Site View
93  INSTL_ADMIN_EMAIL_DESC="Voer die e-posadres van die webwerf se Supergebruiker in."
94  INSTL_ADMIN_PASSWORD_DESC="Stel die wagwoord vir jou Supergebruiker-rekening in."
95  INSTL_ADMIN_PASSWORD_LENGTH="Voer ten minste 12 karakters in."
96  INSTL_ADMIN_USER_DESC="Voer die regte naam van jou Supergebruiker in."
97  INSTL_ADMIN_USERNAME_DESC="Stel die gebruikersnaam vir jou Supergebruiker-rekening in."
98  INSTL_LOGIN_DATA="Aantekendata"
99  INSTL_SETUP_SITE_NAME="Stel webwerfnaam op"
100  INSTL_SITE="Hoof Verstelling"
101  INSTL_SITE_DEVMODE_LABEL="Ons het ontwikkelingsmodus bespeur"
102  INSTL_SITE_NAME_DESC="Voer die naam van jou Joomla webwerf in."
103  ; Complete view
104  INSTL_COMPLETE_ERROR_FOLDER_DELETE="Die \"%s\" -lêergids kon nie verwyder word nie. Vee asseblief die lêergids handsgewys uit."
105  INSTL_COMPLETE_REMOVE_FOLDER="Verwyder \"%s\" lêergids"
106  INSTL_COMPLETE_CONGRAT="Veels Geluk!"
107  INSTL_COMPLETE_TITLE="Veels geluk! Jou Joomla-webwerf is gereed."
108  INSTL_COMPLETE_SITE_BTN="Open Webwerf"
109  INSTL_COMPLETE_ADMIN_BTN="Open Administrateur"
110  INSTL_COMPLETE_FINAL="Installasie is Voltooi"
111  INSTL_COMPLETE_FINAL_DESC="Jou Joomla-installasie is nou voltooi en gereed om te gebruik."
112  INSTL_COMPLETE_ADD_EXTRA_LANGUAGE="Installeer Addisionele Tale"
113  INSTL_REMOVE_INST_FOLDER="Is jy seker jy wil uitvee? Bevestiging sal die lêergids \"%s\" permanent verwyder."
114  ; Languages view
115  INSTL_LANGUAGES="Installeer Addisionele Tale"
116  INSTL_LANGUAGES_COLUMN_HEADER_LANGUAGE="Taal"
117  INSTL_LANGUAGES_COLUMN_HEADER_LANGUAGE_SELECT="Kies Taal"
118  INSTL_LANGUAGES_COLUMN_HEADER_LANGUAGE_TAG="Taal Etiket"
119  INSTL_LANGUAGES_COLUMN_HEADER_VERSION="Weergawe"
120  INSTL_LANGUAGES_DESC="Die Joomla-koppelvlak is in verskillende tale beskikbaar. Kies die tale wat jy verkies, deur die keuseblokkies te kies en installeer dit dan deur die Volgende-knoppie te kies.
Nota: dit neem ongeveer 10 sekondes voordat elke taal afgelaai en geïnstalleer word. Om 'n tydverstreke te voorkom moenie meer as 3 tale kies om te installeer nie."
121  INSTL_LANGUAGES_MESSAGE_PLEASE_WAIT="Dit sal tot tien sekondes per taal neem om hierdie werking te voltooi
Wag asseblief terwyl ons die tale aflaai en installeer ..."
122  INSTL_LANGUAGES_NO_LANGUAGE_SELECTED="Geen tale is geselekteer om geïnstalleer te word nie."
123  INSTL_LANGUAGES_WARNING_NO_INTERNET="Joomla kon nie verbinding maak met die tale-bediener nie. Voltooi asseblief die installasieproses."
124  INSTL_LANGUAGES_WARNING_NO_INTERNET2="Nota: Jy sal later tale kan installeer met die Joomla-administrateur."
125  INSTL_LANGUAGES_WARNING_BACK_BUTTON="Gaan terug na die laaste installasie stap"
126  ; Default language view
127  INSTL_DEFAULTLANGUAGE_ADMINISTRATOR="Verstek Administrateurstaal"
128  INSTL_DEFAULTLANGUAGE_ADMIN_COULDNT_SET_DEFAULT="Joomla kon nie die taal as verstek instel nie. Engels sal as die standaardtaal vir die Agterkant Administrateur gebruik word."
129  INSTL_DEFAULTLANGUAGE_ADMIN_SET_DEFAULT="Joomla het %s as jou verstek ADMINISTRATEUR-taal gestel."
130  INSTL_DEFAULTLANGUAGE_COLUMN_HEADER_SELECT="Kies"
131  INSTL_DEFAULTLANGUAGE_COLUMN_HEADER_LANGUAGE="Taal"
132  INSTL_DEFAULTLANGUAGE_COLUMN_HEADER_TAG="Etiket"
133  INSTL_DEFAULTLANGUAGE_COULD_NOT_DOWNLOAD_PACKAGE="Joomla kon nie die taalpakket aflaai of uitpak van: %s nie"
134  INSTL_DEFAULTLANGUAGE_COULD_NOT_INSTALL_LANGUAGE="Joomla kon nie die %s-taal installeer nie."
135  INSTL_DEFAULTLANGUAGE_DESC="Joomla het die volgende tale geïnstalleer. Kies die gewenste standaardtaal vir die  Joomla-Administrateur ."
136  INSTL_DEFAULTLANGUAGE_DESC_FRONTEND="Joomla het die volgende tale geïnstalleer. Kies jou verstektaal vir die  Joomla Voorkant ."
137  INSTL_DEFAULTLANGUAGE_FRONTEND="Verstek Webwerf taal"
138  INSTL_DEFAULTLANGUAGE_FRONTEND_COULDNT_SET_DEFAULT="Joomla kon nie die taal as die verstek instel nie. Engels sal as die verstektaal vir die WEBWERF Voorkant gebruik word."
139  INSTL_DEFAULTLANGUAGE_FRONTEND_SET_DEFAULT="Joomla het %s as jou verstek WEBWERF-taal gestel."
140  INSTL_DEFAULTLANGUAGE_SET_DEFAULT_LANGUAGE="Stel Standaardtaal"
141  INSTL_DEFAULTLANGUAGE_TRY_LATER="Jy sal dit later met die Joomla-administrateur kan installeer."
142
143  INSTL_DEFAULTLANGUAGE_NATIVE_LANGUAGE_NAME="Engels (VK)" ; IMPORTANT NOTE FOR TRANSLATORS: Do not literally translate this line, instead add the localised name of the language. For example Spanish will be Español
144  ; Database Model
145  INSTL_DATABASE_COULD_NOT_CONNECT="Kon nie met die databasis koppel nie. Koppelaar het foutberig teruggestuur: %s"
146  INSTL_DATABASE_COULD_NOT_CREATE_DATABASE="Die installeerder kon nie verbinding maak met die gespesifiseerde databasis nie en kon nie die databasis skep nie. Verifieer jou instellings en skep indien nodig jou databasis handsgewys."
147  INSTL_DATABASE_COULD_NOT_REFRESH_MANIFEST_CACHE="Kon nie manifeste kas vir die uitbreiding verfris nie: %s"
148  INSTL_DATABASE_ERROR_BACKINGUP="Daar is foute gemaak met die rugsteun van die databasis."
149  INSTL_DATABASE_ERROR_CREATE="'n Fout het voorgekom tydens die skep van die databasis %s.
Die gebruiker het miskien nie genoeg regte om 'n databasis te skep nie. Die vereiste databasis moet dalk afsonderlik geskep word voordat jy Joomla kan installeer"
150  INSTL_DATABASE_ERROR_DELETE="Sommige foute het voorgekom tydens die verwydering van die databasis."
151  INSTL_DATABASE_ERROR_READING_SQL_FILE="Kon nie die SQL-lêer lees nie."
152  INSTL_DATABASE_FIELD_VALUE_BACKUP="Afdruk"
153  INSTL_DATABASE_FIELD_VALUE_REMOVE="Verwyder"
154  INSTL_DATABASE_FILE_DOES_NOT_EXIST="Lêer %s bestaan ​​nie."
155  INSTL_DATABASE_FIX_LOWERCASE="Die tabelvoorvoegsel moet kleinletters wees vir PostgreSQL."
156  INSTL_DATABASE_FIX_TOO_LONG="Die MySQL-tabelvoorvoegsel moet maksimum 15 karakters bevat."
157  INSTL_DATABASE_INVALID_DB_DETAILS="Die gegewe databasisbesonderhede is verkeerd en/of leeg."
158  INSTL_DATABASE_INVALID_MARIADB_VERSION="Jy het MariaDB %1$s of hoër nodig om die installasie voort te sit. Jou weergawe is: %2$s"
159  INSTL_DATABASE_INVALID_MYSQL_VERSION="Jy het MySQL %1$s of hoër nodig om die installasie voort te sit. Jou weergawe is: %2$s"
160  INSTL_DATABASE_INVALID_MYSQLI_VERSION="Jy het MySQL %1$s of hoër nodig om die installasie voort te sit. Jou weergawe is: %2$s"
161  INSTL_DATABASE_INVALID_PGSQL_VERSION="Jy het PostgreSQL %1$s of hoër nodig om die installasie voort te sit. Jou weergawe is: %2$s"
162  INSTL_DATABASE_INVALID_POSTGRESQL_VERSION="Jy het PostgreSQL %1$s of hoër nodig om die installasie voort te sit. Jou weergawe is: %2$s"
163  INSTL_DATABASE_INVALID_TYPE="Kies die databasistipe."
164  INSTL_DATABASE_NAME_INVALID_CHAR="Geen MySQL-identifiseerder kan 'n NULL ASCII(0x00) hê nie."
165  INSTL_DATABASE_NAME_INVALID_SPACES="MySQL-databasisname en tabelname mag nie met spasies begin of eindig nie."
166  INSTL_DATABASE_NAME_TOO_LONG="Die MySQL-databasisnaam moet maksimum 64 karakters bevat."
167  ; Controllers
168  INSTL_COOKIES_NOT_ENABLED="Dit lyk asof koekies nie in jou blaaierkliënt geaktiveer is nie. Jy sal nie die applikasie kan installeer met hierdie funksie gedeaktiveer nie. Alternatiewelik kan daar ook 'n probleem wees met die bediener se session.save_path. As dit die geval is, raadpleeg jou gasheerverskaffer as jy nie weet hoe jy dit self moet regmaak nie."
169  INSTL_HEADER_ERROR="Fout"
170  ; Helpers
171  INSTL_PAGE_TITLE="Joomla Installeerder"
172  ; Configuration model
173  INSTL_ERROR_CONNECT_DB="Kon nie aan die databasis koppel nie. Koppelaar het nommer: %dteruggestuur."
174  INSTL_STD_OFFLINE_MSG="Hierdie webwerf is af vir instandhouding.
Kom asseblief weer later terug."
175  ; Others
176  INSTL_CONFPROBLEM="Jou konfigurasielêer of -lêergids is nie skryfbaar nie, of die konfigurasielêer kon nie geskep word nie. Jy moet die volgende kode met die hand oplaai. Kies in die teksgebied om al die kode uit te lig en plak dit dan in 'n nuwe tekslêer. Benoem hierdie lêer 'configuration.php' en laai dit op na jou werf se wortellêergids."
177  INSTL_DISPLAY_ERRORS="Vertoon Foute"
178  INSTL_ERROR="Fout"
179  INSTL_ERROR_DB="Sommige foute het voorgekom tydens die invul van die databasis: %s."
180  INSTL_ERROR_INITIALISE_SCHEMA="Kan nie die databasisskema inisieer nie."
181  INSTL_EXTENSION_AVAILABLE="%s Beskikbaar"
182  INSTL_FILE_UPLOADS="Lêeroplaaie"
183  INSTL_GNU_GPL_LICENSE="GNU Algemene Publieke Lisensie"
184  INSTL_HELP_LINK="Help om Joomla te installeer"
185  INSTL_NOTICE_NEEDSTOBEWRITABLE="Jy kan steeds met die installasie voortgaan as jy die toestemmings herstel."
186  INSTL_OUTPUT_BUFFERING="Uitset-buffering"
187  INSTL_PHP_VERSION="PHP-weergawe"
188  INSTL_PHP_VERSION_NEWER="PHP-weergawe => %s"
189  INSTL_PROCESS_BUSY="Die proses is aan die gang. Wag asseblief ..."
190  INSTL_SESSION_AUTO_START="Sessie Outomaties Begin"
191  INSTL_WRITABLE="Onvoldoende toestemming om %s te skep."
192  INSTL_ZIP_SUPPORT_AVAILABLE="Plaaslike ZIP-ondersteuning"
193  ; Global strings
194  JADMINISTRATOR="Administrateur"
195  JEMAIL="Epos"
196  JERROR="Fout"
197  JERROR_LAYOUT_ERROR_HAS_OCCURRED_WHILE_PROCESSING_YOUR_REQUEST="'n Fout het voorgekom tydens die verwerking van jou versoek."
198  JGLOBAL_ISFREESOFTWARE="%s is gratis sagteware wat vrygestel is onder die %s."
199  JGLOBAL_LANGUAGE_VERSION_NOT_PLATFORM="Taalpakket stem nie ooreen met hierdie Joomla-weergawe nie. Sommige stringe mag ontbreek en sal in Engels vertoon word."
200  JGLOBAL_SELECT_AN_OPTION="Kies 'n opsie"
201  JGLOBAL_SELECT_NO_RESULTS_MATCH="Geen resultate pas nie"
202  JGLOBAL_SELECT_SOME_OPTIONS="Kies 'n paar opsies"
203  JHIDEPASSWORD="Versteek Wagwoord"
204  JINVALID_TOKEN="Die mees onlangse versoek is geweier omdat dit 'n ongeldige sekuriteitstoken gehad het. Herlaai die bladsy en probeer weer."
205  JINVALID_TOKEN_NOTICE="Die sekuriteitstoken stem nie ooreen nie. Die versoek is gestaak om sekuriteitskending te voorkom. Probeer asseblief weer."
206  JNEXT="Volgende"
207  JNO="Nee"
208  JNOTICE="Nota"
209  JOFF="Af"
210  JON="Aan"
211  JPREVIOUS="Vorige"
212  JSHOWPASSWORD="Wys wagwoord"
213  JSITE="Werf"
214  JSKIP="Slaan oor"
215  JUSERNAME="Gebruikersnaam"
216  JYES="Ja"
217  ; Framework strings necessary when no lang pack is available
218  JLIB_DATABASE_ERROR_CONNECT_MYSQL="Kon nie aan MySQL koppel nie."
219  JLIB_DATABASE_ERROR_DATABASE="'N Databasisfout het gebeur."
220  JLIB_DATABASE_ERROR_LOAD_DATABASE_DRIVER="Kan nie databasisdrywer laai nie: %s."
221  JLIB_DATABASE_ERROR_VALID_MAIL="Die e-posadres wat jy ingevoer het, is ongeldig. Voer 'n ander e-posadres in."
222  JLIB_ENVIRONMENT_SESSION_EXPIRED="Jou sessie het verval. Herlaai asseblief die bladsy."
223  JLIB_FILESYSTEM_ERROR_PATH_IS_NOT_A_FOLDER="%1$s: Pad is nie 'n lêergids nie. Pad: %2$s"
224  JLIB_FORM_FIELD_INVALID="Ongeldige veld: "
225  JLIB_FORM_VALIDATE_FIELD_INVALID="Ongeldige veld: %s"
226  JLIB_FORM_VALIDATE_FIELD_REQUIRED="Veld word vereis: %s"
227  JLIB_INSTALLER_ABORT="Staak taalinstallasie: %s"
228  JLIB_INSTALLER_ABORT_CREATE_DIRECTORY="Uitbreiding %1$s: Kon nie lêergids skep nie: %2$s"
229  JLIB_INSTALLER_ABORT_NOINSTALLPATH="Installasiepad bestaan ​​nie."
230  JLIB_INSTALLER_ABORT_PACK_INSTALL_ERROR_EXTENSION="Pakket %1$s: Kon nie 'n uitbreiding installeer nie: %2$s."
231  JLIB_INSTALLER_ABORT_PACK_INSTALL_NO_FILES="Pakket %s: Daar was geen lêers om te installeer nie!"
232  JLIB_INSTALLER_ERROR_FAIL_COPY_FILE="JInstaller: :Install: Kon nie lêer %1$s na %2$s kopieer nie."
233  JLIB_INSTALLER_INSTALL="Installeer"
234  JLIB_INSTALLER_NOT_ERROR="As die fout verband hou met die installering van TinyMCE-taallêers, het dit geen invloed op die installering van die taal(e) nie. Sommige taalpakkette wat voor Joomla 3.2.0 geskep is, kan probeer om aparte TinyMCE-taallêers te installeer. Aangesien dit nou in die kern is, hoef dit nie meer geïnstalleer te word nie."
235  JLIB_INSTALLER_WARNING_UNABLE_TO_INSTALL_CONTENT_LANGUAGE="Kan nie 'n inhoudstaal skep vir %s taal %s."
236  JLIB_UPDATER_ERROR_COLLECTION_FOPEN="Die PHP allow_url_fopen stelling is gedeaktiveer. Hierdie stelling moet geaktiveer wees vir die opdateerder om te werk."
237  JLIB_UPDATER_ERROR_COLLECTION_OPEN_URL="Opdateer: ::Collection:: Kon nie %s oopmaak nie"
238  JLIB_UPDATER_ERROR_COLLECTION_PARSE_URL="Opdateer: :Collection: Kon nie verdeel %s nie"
239  JLIB_UPDATER_ERROR_OPEN_UPDATE_SITE="Opdatering: kon die opdateringswerf nie oopmaak nie #%d \"%s\", URL: %s."
240  JLIB_UTIL_ERROR_CONNECT_DATABASE="JDatabase: :getInstance: Kon nie aan die databasis koppel nie
joomla.library: %1$s - %2$s."
241  ; Strings for the language debugger
242  JDEBUG_LANGUAGE_FILES_IN_ERROR="Ontledlingsfoute in taallêers"
243  JDEBUG_LANGUAGE_UNTRANSLATED_STRING="Onvertaalde stringe"
244  JNONE="Niks"
245  ; Necessary for errors
246  ADMIN_EMAIL="Administrateur E-pos"
247  ADMIN_PASSWORD="Administrateurwagwoord"
248  SITE_NAME="Werfnaam"
249  ; Database types (allows for a more descriptive label than the internal name)
250  MYSQL="MySQL (PDO)"
251  MYSQLI="MySQLi"
252  ORACLE="Oracle"
253  PGSQL="PostgreSQL (PDO)"
254  POSTGRESQL="PostgreSQL"
255  SQLITE="SQLite"
256  ; Javascript message titles
257  ERROR="Fout"
258  MESSAGE="Boodskap"
259  NOTICE="Nota"
260  WARNING="Waarskuwing"
261  ; Javascript ajax error messages
262  JLIB_JS_AJAX_ERROR_CONNECTION_ABORT="'N Verbinding is verbreek tydens die afhaal van die JSON-data."
263  JLIB_JS_AJAX_ERROR_NO_CONTENT="Geen inhoud is teruggestuur nie."
264  JLIB_JS_AJAX_ERROR_OTHER="Kon nie die JSON-data gaan haal nie: HTTP %d -statuskode."
265  JLIB_JS_AJAX_ERROR_PARSE="'n Ontledingsfout het voorgekom tydens die verwerking van die volgende JSON-data:
266  JLIB_JS_AJAX_ERROR_TIMEOUT="'n Uitteltyd het plaasgevind tydens die haal van die JSON-data."
267  ; Field password messages
268  JFIELD_PASSWORD_INDICATE_COMPLETE="Wagwoord aanvaar"
269  JFIELD_PASSWORD_INDICATE_INCOMPLETE="Wagwoord voldoen nie aan die webwerf se vereistes nie."
270  JFIELD_PASSWORD_SPACES_IN_PASSWORD="Wagwoord mag nie spasies aan die begin of einde hê nie."
271  JFIELD_PASSWORD_TOO_LONG="Wagwoord is te lank. Wagwoorde moet minder as 100 karakters bevat."
272  JFIELD_PASSWORD_TOO_SHORT_N="Wagwoord is te kort. Wagwoorde moet ten minste %s karakters bevat."
273  ; Javascript Form Validation Messages
274  JLIB_FORM_CONTAINS_INVALID_FIELDS="Die vorm kan nie ingedien word nie, aangesien die vereiste data ontbreek.
Maak die gemerkte velde reg en probeer weer."
275  JLIB_FORM_FIELD_INVALID_VALUE="Hierdie waarde is nie geldig nie."
276  JLIB_FORM_FIELD_REQUIRED_CHECK="Een van die opsies moet geselekteer word."
277  JLIB_FORM_FIELD_REQUIRED_VALUE="Vul asseblief hierdie veld in."
278
Generated: Wed Sep 7 05:41:13 2022 Chilli.vc Blog - For Webmaster,Blog-Writer,System Admin and Domainer